Rhino poaching nou amper in sy peetjie!

 http://www.madibengpulse.co.za/?Task=system&CategoryID=28188&HeadingText=News+060409#rhino

 Nadat jy nou die beriggie gelees het in madibeng pulse…eish dan verwonner ekke myself hoeveel wette hul nog in die ou landjie wil maak! Verstaan hul nie dat die oplossing nie die wette is nie – maar die mense wat dit moet implementeer?????? Hoe moeilik kan dit wees! Nou wil Marthinus v Schalkwyk nog legislation vir poacing instel! Aardetjie dit gaan mos niks help nie! Ons kort meer mense, toeristing en FONDSE om die environment wette toe te pas! Daars oorgenoeg wette in die land – maar te min geregsdienaars en te min fondse om dit ordentlik toe te pas! Waarom kry die sake wat die geld die meeste verdien altyd die minste geld? Why sit Germany en USA met al die smart equipment en ons sit en sukkel nog in die banana republic met al die agterspeen gemors? Ek raak so moerig ek gaan sommer weer op ‘n secret mission en kom net terug vir paar nutti krust koekie krummels en sagte soenbare lippies!

Anyhow hier onder is gevalle wat ek al teëgekom het! Nie mooi nie so moenie eet voor of na jy hierna gekyk het nie!02062007147

02062007146020620071491

One Response

  1. 007, dis vreeslik, vreeslik, vreeslik!!! Hemel dis hartseer om ‘n dier so verniel te sien!

    Ek haat mense wat diere so verniel met ‘n passie 😦

    En ek is jammer maar dis hoe dit is!

Lewer kommentaar