Opmerking op Karate Kallie MOOOOvie! deur Plaasjuppie
Hoërskool Tuine seg jy? Hmmmmm. Interestink!
Opmerking op Karate Kallie MOOOOvie! deur 007meisie
Maar dit was lekker om so in die tuin skool te gaan…jy weet mos eks lief vir modderkoekies bak in die reën! As die goggos ons gepla het dan het ons hul gechow
Opmerking op Karate Kallie MOOOOvie! deur White Knight
Dagse 007
Ek lees jy was in H/S Tuine.
Het nog altyd gedink net van die armste skole in die Platteland van Suid-Afrika het nie klaskamers nie.
Hoop nie die goggas het julle te veel gepla daar nie
Groete
Opmerking op Tripple simkaart foon = oplossing vir netwerk probleme!!! deur bosveldklong
Het jy al nuwe voorraad gekry en is die pryse nog dieselfde?
Opmerking op Mar voor jy GPF stig moet jy dit mos reeds weet…!!!??? deur White Knight
Dagse 007
Die hele gedagte rondom GPF was met die beste van intensies begin destyds. Maar nes elke ander goeie saak word sulke dinge gewoonlik deur ‘n paar mamparras verongeluk. Die “dream world Ramo’s” wat “trigger happy ” raak by die eerste skaduwee wat beweeg.
Die idee van GPF is en was nog altyd dat hulle die Polisie moet versterk deur ekstra oe en ore te wees, nie jong weduwees en wese te genereer nie.
Maar te wyte aan die “slegte beeld” van die SAPS het dinge seker te ver begin gaan in baie gevalle. Daar is werklik baie Dienaars van die Gereg in Blou wat hul werk ernstig opneem en werklik ‘n verskil wil maak.
Die berig wat jy hierbo “copy en paste” maak natuurlik weer wye vergelykings.
Wel volgens my, dank aan die wat hul werk reg doen en ook die wat GPF korrek gebruik.
Groete