Hy sê altyd dankie, vat niks vir ‘granted’ nie, laat elke liewe bewonderaar / vriend / personeellid / jan alleman spesiaal voel. Hy ag homself nooit beter as iemand anders nie en sal vir tannie Miem in haar rolstoel halo sê en glimlag tot haar ore rooi word… Hy het nog nooit enige iemand ‘n [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 3 Comments »