Baie mense beskou blykbaar diefstal en roof as heel aanvaarbaar, jy moet net beweer jy was daartoe gedryf deur honger, gebrek, apartheid of die waan dat jou oer-voorouers onderdruk was. Laat ons dus maar vandag oor ‘n paar sake reguit praat: ‘n Mens steel nie omdat jy honger of arm is nie – jy steel [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 3 Comments »