FACEBOOK PAGE: http://www.facebook.com/pages/Karate-Kallie/140096279675?ref=search
YOUTUBE TRAILER: http://www.youtube.com/watch?v=Ueh2j6udows
TWITTER: http://twitter.com/KarateKallie
Luister ou gabbas…as jul van Vetkoekpaleis gehou het, en van Gautengaleng, en man jong sommer net daai regte RSA humor van shuster…dan moet julle vir Karate Kallie beleef! Dit lat my terugdink aan my broer op skool…en aan die nuwe jong konstabel Mienie by ons stasie wat eerder ‘n movie [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 3 Comments »