Mar voor jy GPF stig moet jy dit mos reeds weet…!!!???

Forums wat polisie se werk doen, ‘n onding
BEELD: Jul 28 2009 10:55:21:647PM  - (SA)    

 

 

 

 

 

 

 

 

 
Gemeenskapspolisiëringsforums (GPF’s) wat die polisie se werk doen omdat hulle die polisie met hul mannekragtekort “wil help”, is ’n onding.
So het dr. Johan Burger, senior navorser van die Instituut vir Sekerheidstudie (ISS), gister gesê oor GPF’s wat toenemend self misdaad in hul woonbuurte [...]