Lets talk rugby…

Hmmm ekke kuier deesdae nogal baie hierso want raai – daars up to date info oor die nuutste rugby gebeure! Ekke raak mos soms so besig lat ek op die internet gaan soek so paar ure voor ‘n game waar en wanneer dit plaasvind…net genoeg tyd om nog biltong en my klippies en coke te kry – wag ek dink ek gaan oorslaan peanuts en orange juice toe…vir gesondheidsredes :-D  

En ekke die like mos van new kiekies kyk by die galleries…veral as daai rugby broek so lekker oor die agterstewe span van manne soos Piere Spies :-P dis nou op die skrum kiekies hoor…

the-great

 

Hou maar dop – die gaan nog een van die grootste rugby spasies in die kuber ruimte word!

Nou ja toe, gaan loer gou oor die nuutste LIONS verwikkelinge en dan gesels ons rugby! :-P

Bravo 2 oor en uit!

007 sien jul by die next game!

 

rwc%202007

Een Reaksie

  1. 007…………ek kan jou nie sien met peanuts en lemoensap nie.!!!!!!!!!!!!!!!! Ek gaan dink en hallusineer. Geniet die dag en lekker rugby. Ek stem….mooi was nog nooit lelik nie.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.