Lets talk rugby…

Hmmm ekke kuier deesdae nogal baie hierso want raai – daars up to date info oor die nuutste rugby gebeure! Ekke raak mos soms so besig lat ek op die internet gaan soek so paar ure voor ‘n game waar en wanneer dit plaasvind…net genoeg tyd om nog biltong en my klippies en coke te kry – [...]

Steve Hofmeyr sing Neil Diamond…en Zak maak mooi met die bekfluitjie… en ek drink klippies en cola 24 Julie :-)

Vrydag aand… 24 Julie 2009 – Centurion (Sorex landgoed Clubview) ten bate van uhm…ja kom kyk maar self!

Kyk ou gabba – as jy nie hier is nie dan mis jy die party van die jaar! Eks totaal en al versot op Neil Diamond music! Totally verby my klippies en coke…so raai wat doen hierdie 007 girl [...]

Why do we flash away our shit with drinking water?

Dink bietjie daaroor…dis skrikwekkend dat RSA binne minder as 5 jaar nie meer vrylik drinkwater aan die burgers sal kan voorsien nie, daar is net nie meer nie. As jul dink die krag probleme was ‘n royal (*^*&%^% dan moet jul nou sien as jy jou kraan oopdraai en daar kom nie eens ‘n geblaas [...]

Tripple simkaart foon = oplossing vir netwerk probleme!!!

O aarde!!!
 http://www.google.co.za/search?hl=en&q=%22LEXUN+A58%22&btnG=Google+Search&meta=&aq=o&oq=
 
Maar toe kry ek darm hierdie bladsy
 http://www.wuyangzhou.com/English/index.asp
 
Het jy ook netwerk probleme? Probeer jy dalk met ‘n Vodacom network bel dan kry jy sulke irriterende “No network” of “connection error” boodskappe?
 
ANTWOORD!
 
‘n Foon wat 3x simkaarte kan vat. Ek sit in myne ‘n Vodacom, MTN en Cell C kaart, dan kyk jy watter netwerk [...]