Posted on Maandag, Mei 18, 2009 by 007meisie
Blou bul manne
Ek sien daar swem ‘n haai
Al wat ek kon doen is waai
koebaai Meraai
Die haai het ‘n droom
so groot soos ‘n boom
Hy wil so graag wees
in wese en in vlees
al het hul soms nul
‘n stoere blou bul
So dan sal ek maar weer waai
koebaai vir Meraai
Want net manne met balle
die het DNA vir bulle
hul bloed [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 2 Comments »
Posted on Maandag, Mei 18, 2009 by 007meisie
Maar mapstieks kyk net so – daar loop blaker die ANC dan my termiet party se beleid uit! Jis ekt lanklaas so goed en tevrede en vol opwagting gevoel soos vandag na ek die berig gelees het!!!! Ek sê mos lankal dat die weermag die land se grense moet beveilig en nie die SAPS nie! [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | Leave a Comment »