TERMIETE – Deel 1 / Termites – Part 1

http://en.wikipedia.org/wiki/Termite
Termiete het ‘n ongelooflike belangrike rol wat hulle speel in die teruplasing van voedingstowwe en minerale in die grond sowel as hulle speel ‘n geweldige groot rol in die ontwikkeling van die O-horison in ons grond.  As afbreker is hulle geweldig belangrik. Sonder termiete sal ons grond baie armer wees. 
 
Termite mounds – often called ‘ant [...]

Politiek – ANC taktiek met die ‘boere’ partye (NNP en VF+)

Besef jul wat die ANC se taktiek is? Eers was dit Marthinus v Schalkwyk wat die leier van die NNP was wat deur Mbeki ‘n top pos aangebied is in die kabinet, nou is dit die leier van die VF+ Pieter Mulder wat ‘n pos aangebied is. Die ANC het ‘n baie goeie taktiek waarmee [...]

GOGGOMEJORRE-spinnegoggas

Daar was op die pad tussen Pretoriuskop en Skukuza sulke mamoerse groot goggomejor neste in die bome se takke! Dit was nie oop spinnekopwebbe nie, maar sulke gekoekte gedoentes veral in die Vaalbome met blare binne die neste. Dit kan een van twee wees volgens Ferdi Muller www.ferdiemuller.org.  Dit is ook by Inkwazi Eco Training [...]