
Daar is so baie spesies dat daar selfs flippen dik boeke by dosyne aan dit afgestaan is wat jy HIER te koop kry!
Dan kan jy meer lees oor die plant in algemeen hier en jy kan die plant in Suid Afrika hier by my nig se kwekery kom koop naby Hartbeespoortdam
Daar is baie produkte op die mark om te gebruik, en GEEN newe efekte is tot dusver aangeteken van die Aloe Vera plant nie. DIS AMAZING! ALOE VERA regenerate nuwe selle – dus sal alle selle in jou liggaam wat enige iets mee fout is, van kanker selle tot verkou virusse en diabetiese gedoentes en wat jy ookal kan dink, as dit ‘n negatiewe effek op jou liggaam het, dan sal Aloe Vera die selle vernuwe en dit replace met gesonde selle! DOEN JOUSELF DIE GUNS OM EERS 2 – 4 VAN DIE BOTTELS TE DRINK VOOR JY AAN JOU LAAT SNY/OPEREER!
Ek het ‘n vriendin met borskanker wat die produk van Saldanha gebruik en ou matta, die gewas het al hoe kleiner geword. Sigeuner van SSSB se tyd sal ook vir jul kan vertel van al die wonderlike resultate wat die produk lewer! Die beste van als is dat dit reg onder ons neuse uit die natuur kom! Ek gebruik nou al ‘n elle lange tydjie vir general well being die aloe vera sap wat ek uit Saldanha bestel by ‘n vroutjie wat dit self maak, ek drink net elke oggend ‘n proppie vol en dit gee die energie van ‘n leeftyd! My vel lyk goed, my boudjies mooi rond en ek het 2 jaar laas verkoue gehad! It’s quite amazing! It’s God’s gift to earthlings….soos mans God’s gift to women is… Hehehehe!
Bestel jou Aloe Vera sappies hier:
MARIA MANUEL
Sel: 072 9508498
Tel/Fax: 022 7142701
Jy bel haar en sê na watter posadres sy die bottles moet stuur, dank an sy jou sê wat dit gaan kos want sy stuur dit met oornag courier. Jy gebruik as jy siek is 2 bottels per maand, en net vir general well being een bottle per maand. Dit kos my so ongeveer R150 per bottel ek dink, eks nie seker nie want ek bestel groot klomp op een slag en deel uit! Die courier koste is omtrent die R50, so ‘n 750ml bottle teen R100 of iets daar rond is eintlik nie so baie nie! Wel dit was die laaste prys min of meer! Teenoor dit wat ek altyd vir al my multi vitamiene en pille en brille betaal het, betaal ek nou met ‘n smile die paar rande per maand!
Betaal dan die geld hier in :
MARIA MANUEL
Standerd Bank Savings
Acc. 186230362
Branch: Vredenburg 0511
En fax die betaal strokie saam jou adres na haar.
Dit is ‘n Portugese tannie – sy gooi darm die engels met so mooi aksent! Sy hetna RSA gekom om vir haar dogter te kuier wat siek was en toe die aalwyn sap gemaak en sy het gesond geword sonder die dokters! En van daar is die gerug versprei en sy verkoop haar sappies net soos mense haar kontak, sy adverteer gladnie maar ekt lus om die HELE WERELD van hierdie wonderlike produk te vertel want mense sukkel alewig so met siektes en dokters en dit lyk my alewig of mense daarvan hou om die pyn en kripeer en elende te beleef! My magtag man koop die aalwyn sappies, jou gesondheid het nie ‘n prys nie!
Ons gesels volgende week oor die totaal en al enigste manier om gewig te verloor! Niks kits diete nie! Die manier om jou lewens-styl te verander en dis dit! En jy hoef niks nuwe goed te koop nie, jy eet dit wat in jou kas is, okay nou nie al die swiets nie, maar dit gaan oor al die soorte kos wat saam gechow moet word! Maar die geheim los ons vir die volgende blog inskrywing!
Bravo 2 oor en uit!
007 lees jou weer raak!
Filed under: Daaglikse neuron senapse