Wats die storie met perdesport? Ek het Sondag oggend gou my nig gaan support in Midrand by een van haar menigte skoue. BAIE GELUK MY COUSIN MET JOU 2de PLEK!!!!
Dit verbaas my net dat dit jou in die bedryf ongeveer R10 000 p/m kos om die perd te onderhou, en jy kry ry lesse en dis [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | Leave a Comment »