Blou bul manne…

Blou bul manne   Ek sien daar swem ‘n haai Al wat ek kon doen is waai koebaai Meraai Die haai het ‘n droom so groot soos ‘n boom Hy wil so graag wees in wese en in vlees al het hul soms nul ‘n stoere blou bul So dan sal ek maar weer waai [...]

Daar loop blaker die ANC dan my termiet party se beleid uit!

Maar mapstieks kyk net so – daar loop blaker die ANC dan my termiet party se beleid uit! Jis ekt lanklaas so goed en tevrede en vol opwagting gevoel soos vandag na ek die berig gelees het!!!! Ek sê mos lankal dat die weermag die land se grense moet beveilig en nie die SAPS nie! [...]

Loodgieter gebruik joghurt-bakkies -EN- Slang in toilet kry man sleg beet

Wil graag die volgende met jul deel uit die kleiner hoekies van BEELD!  LOL!  Net jammer daars nie kiekies by nie – sou graag my gat af wou lag!   My loodgieter gebruik joghurt-bakkies May 12 2009 11:45:43:737AM  - (SA)                   Annalien Burger, Vanderbijlpark Noudat ek terugkyk, onthou ek dat [...]

TERMIETE – Deel 1 / Termites – Part 1

http://en.wikipedia.org/wiki/Termite Termiete het ‘n ongelooflike belangrike rol wat hulle speel in die teruplasing van voedingstowwe en minerale in die grond sowel as hulle speel ‘n geweldige groot rol in die ontwikkeling van die O-horison in ons grond.  As afbreker is hulle geweldig belangrik. Sonder termiete sal ons grond baie armer wees.    Termite mounds – [...]

Politiek – ANC taktiek met die ‘boere’ partye (NNP en VF+)

Besef jul wat die ANC se taktiek is? Eers was dit Marthinus v Schalkwyk wat die leier van die NNP was wat deur Mbeki ‘n top pos aangebied is in die kabinet, nou is dit die leier van die VF+ Pieter Mulder wat ‘n pos aangebied is. Die ANC het ‘n baie goeie taktiek waarmee [...]

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.