Parkes1 jy is die gelukkige wenner!

Parkes1 word gestick vir ‘n koffie! Wie join ons? Dink ons vat Wimpy koffie na die bib toe want daar kort dringend ’n koffie winkel! Eks nogal beindruk gewees met die bib – vir iets wat in Suid-Afrika gedoen word vandag moet hul ‘n haas uit ‘n hoed toor om my aandag te kry… ;-)

200420091259-small

Dit gaan rof hierdiekant! Ons gesels dan seker eers die naweek politiek want eks volgende week in Kruger met ‘n toergroep van Benoni…

Bravo 2 oor en uit!

007 gaan lekker kiekies neem…

Een Reaksie

  1. 007Meisie Baie Dankie, ek was ook so bietjie af en was see toe, laat weet wanneer en waar as jy terug is.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.