Parkes1 jy is die gelukkige wenner!

Parkes1 word gestick vir ‘n koffie! Wie join ons? Dink ons vat Wimpy koffie na die bib toe want daar kort dringend ’n koffie winkel! Eks nogal beindruk gewees met die bib – vir iets wat in Suid-Afrika gedoen word vandag moet hul ‘n haas uit ‘n hoed toor om my aandag te kry…

Dit [...]

Miljoene raai reg :-) . . . RADIO PRETORIA . . .en MELODY cruise ship?!

Dankie vir die miljoene inskrywings om te raai watse plek in Pretoria middestad die foto’s voorstel. Kom ons probeer weer!

 
Komaan RAAI RAAI RAAI – Die plek is nuut en staan hemelsgroot in Struben straat……en soos ek sê daar kort defnitief ‘n News Cafe koffie winkel!!! Vat jou ID saam en gaan loer vir jouself!
Gaan [...]

Dankie Xanika. Raai waar was ek Maandag!

Dankie XANIKA vir my poskaarte!
Hoop jy het lekker geholiday en sommer hectic baie kiekies geneem! Wens ek was ook nou op die strand!
 
 
Raai raai waar was eke Maandag! Die plek is in Pretoria…so flippen rustig ek kon dit amper nie geloofde nie! Ek dink ek gaan defnitief meer hier draai! Ja-Ja-Ja ek weet ek gaan… Al [...]

Gun Control (firearm pun – intended)

Gun Control – Those Who Hammer Their Guns Into Plows Will Plow For Those Who Do Not
Thursday 23 April 2009

Adlip received this from a reader, Mr Gerrie Genis – it needed no editing.
‘Those who hammer their guns into plows will plow for those who do not.’
- Thomas Jefferson
FIREARMS REFRESHER COURSE
1. An armed [...]

Hoe kom mens in die politiek? Waars die sssb parlement heen?

What happens at the voting station?
When you arrive at the voting station in the voting district where you have registered, the electoral staff will: (na jy in een moerse ry gestaan het)

1)
check your ID and hands to ensure there is no ink on your fingers;

2)
verify if the photo in your green bar-coded ID looks like [...]