HERNUWING VAN VUURWAPEN LISENSIES

Raaito, hou op klae en draai jou sateliet ore in hierdie geweste! As jy dan nou ook tot op die nippertjie gewag het om jou hernuwing te doen – kom ons probeer die frustrasie bietjie verlig! Indien jy te lui is om hier te gaan lees, dan moet jy maar te lui wees want ek [...]