Pandora se kissie…ag skies ek meen die kuber see se glas botteltjie…

j0433116

Kul jou hier, kul jou daar…

 

In my kissie is daar ‘n gevaar…

 

Met regop kuif probeer hy vreeslik hard vir meneer affies

Dit nie gekry toe was hy vreeslik vies

Met spike kuif probeer hy rêrig hard as marathon atleet

Dit nie reggekry toe voel hy nes ‘n pateet

Met plat kuif probeer hy werklik hard vir meneer Suid Afrika

Helemal uitgeval nou skyn die lig op die parra

 

Maar ekke weet in my kissie is daar ‘n gevaar…

 

Pandora was geduldig

die parra was geldgierig

gedink sy invloedryke maters gaan hom altyd bystaan

nou sien hy hul misbruik net die tydjie saam

ossewa wiele is baie groot

hy draai in die rondte jou idioot

jy sien ver daar doer bo op die wiel

maar nou beginne jy die druk voel hier onner die wiel

 

Grootbek slim kuber meneer

maaikies maak hy nie meer

gedra jou mos nes ‘n pitsweer

verlekker hom in ander se seer

maar ons het van die begin geweet

jou dag sal jy nog kry jou pateet!

 

;-)

3 Responses

  1. Ek sal bly wees as daai dag gebeur…maar het dit al?? Ek’s bevrees erens het ek die plot verloor. :shock:

  2. whahahahahaaaa
    007 jy gaan moeilikheid kry!!! :shock: Hulle gaan jou kou, kyk wat het met my gebeur!!! LOL

    All for one and one for all!!!

    Bring it on baby :twisted:

    Ek voel juis so ritseling vir ‘n fight!!!

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.