Koppie-KOEKE…

Koppie koeke…ja uitgevang!
Jy kom loer natuurlik hier want jy het iets anders gedink nè!

 
Uhm jy benodig die volgende bestandele:
4 tablespoons flour
4 tablespoons sugar
2 tablespoons cocoa
1 egg
3 tablespoons milk
3 tablespoons oil
3 tablespoons chocolate ships (optional)
a small splash of vanilla extract
1 large coffee mug
Add dry ingredients to mug, and mix well.
Add the egg [...]

HERNUWING VAN VUURWAPEN LISENSIES

Raaito, hou op klae en draai jou sateliet ore in hierdie geweste! As jy dan nou ook tot op die nippertjie gewag het om jou hernuwing te doen – kom ons probeer die frustrasie bietjie verlig! Indien jy te lui is om hier te gaan lees, dan moet jy maar te lui wees want ek [...]

Paperclips

Have you not noticed how, if you leave a box of paperclips undisturbed overnight, when you open it next morning they are all hopelessly entangled?
They are passionate things…
Since then I have always knocked on the lid before opening a box of paperclips…

Pandora se kissie…ag skies ek meen die kuber see se glas botteltjie…

Kul jou hier, kul jou daar…
 
In my kissie is daar ‘n gevaar…
 
Met regop kuif probeer hy vreeslik hard vir meneer affies
Dit nie gekry toe was hy vreeslik vies
Met spike kuif probeer hy rêrig hard as marathon atleet
Dit nie reggekry toe voel hy nes ‘n pateet
Met plat kuif probeer hy werklik hard vir meneer Suid [...]

Skinny dip…kleilat gooi…sinkbad ry…

Wel tegnies is dit sinkbad vaar….hehehe! So na die lekker reën loop die riviere weer sterk en kiepie is lus om die groot sinkbad wat mos altyd vir perskes en appelkose pluk en met makietie vol eish en drank gehou word en vir wat nog als gebruik word weer as boot op die rivier te lanseer…projekteer…balanseer… LOL!  Ek is [...]