Posted on Maandag, February 9, 2009 by 007meisie
‘n Trop buffels beweeg net so vinnig soos die stadigste buffel.
Wanneer die trop gejag word is dit die stadigste en swakste agter wat gevang word. Die natuurlike seleksie is goed vir die trop as ‘n geheel, want die spoed en toestand van die trop verbeter deur die gereelde eliminasie van die swakste troplid.
Op dieselfde manier funksioneer [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 2 Comments »
Posted on Sunday, February 1, 2009 by 007meisie
O kriesis ons is op die lug Fanus…’n hartlike goeie more aan ieder en elk vandag hier vanaf Springbok draadloos…
Hehehe! Maar dit is lekker om weer op die lug te wees! Hierdie jaar het my met so !BANG! holderstebolder geslaan ek kan gin uitmaak waar is bo, onner of gatkant nie! Dit is [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 2 Comments »