http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2475552,00.html
Dit sê als! Ek sou graag wou foto’s plaas maar ek mag nie…wonner waarom mense net ‘n dag later klaar weer vergeet van al die suksesse van die polisie en net weer beginne klae….????!!!
Bravo 2 oor en uit!
007 soek ‘n luiperd vandag…
Filed under: Daaglikse neuron senapse
Hi 007
Ek is ook trots op Hartbeespoortdam polisie. Miskien moet die res van die polisiemag daar kom leer hoe dit gedoen moet word???
Het jy al luiperd gekry?
My hart klop custard vir julle!