AANDAG!!! Once in a lifetime geleentheid!

30 Maart – 2 April 2009 Kruger Nasionale Park privaat toer teen

 R1400 ALL INCLUSIVE!

Sien jy kans om 4dae met my uit te hou? :-D Boskomp, boskos, privaat game drives (nie jou gewone boring drives nie) – Dis custom made toer!

Laat weet as jy belangstel om hierdie trippie mee te maak! Daar is plek vir nog 4 tot 8 mense en ek moet voor Woensdag 25ste se aagtermiddag die bespreking bevestig! Dis ‘n unieke privaat toer en sal gelei word deur Lourens Aucamp wat reeds boeke en cd’s op die rak het oor die groot 6 en Kruger Park! As jy nie saamkom nie mis jy groot uit op lekker onspan tydjie! Ons maak Boskos elke dag = vleisie op die kole ens!

Die trippie lyk so:

Maandag 30ste – Vertrek na KNP (voertuig hang af van groep se grootte)

Slapies in Boskamp – daar ablusie blok en redelik bewoonbare hutte

Dinsdag en Woensdag – chill in die bos – paar unieke senses game drives

Donderdag 2 April – Vertrek terug na Pretoria

Jy hoef net jouself en jou klere te bring!

Email NOU DADELIK na info(at)ecomapping.co.za

Hoe lyk dit girls…..gaan ons dit ‘n ladies week maak? :mrgreen:

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.