Posted on Tuesday, February 24, 2009 by 007meisie
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2475552,00.html
Dit sê als! Ek sou graag wou foto’s plaas maar ek mag nie…wonner waarom mense net ‘n dag later klaar weer vergeet van al die suksesse van die polisie en net weer beginne klae….????!!!
Bravo 2 oor en uit!
007 soek ‘n luiperd vandag…
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 2 Comments »
Posted on Tuesday, February 24, 2009 by 007meisie
30 Maart – 2 April 2009 Kruger Nasionale Park privaat toer teen
R1400 ALL INCLUSIVE!
Sien jy kans om 4dae met my uit te hou? :-D Boskomp, boskos, privaat game drives (nie jou gewone boring drives nie) – Dis custom made toer!
Laat weet as jy belangstel om hierdie trippie mee te maak! Daar is plek vir nog 4 tot [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | Leave a Comment »