TOETS TOETS…Koewie!

O kriesis ons is op die lug Fanus…’n hartlike goeie more aan ieder en elk vandag hier vanaf Springbok draadloos…
Hehehe! Maar dit is lekker om weer op die lug te wees! Hierdie jaar het my met so !BANG! holderstebolder geslaan ek kan gin uitmaak waar is bo, onner of gatkant nie! Dit is [...]