Posted on Tuesday, February 24, 2009 by 007meisie
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2475552,00.html
Dit sê als! Ek sou graag wou foto’s plaas maar ek mag nie…wonner waarom mense net ‘n dag later klaar weer vergeet van al die suksesse van die polisie en net weer beginne klae….????!!!
Bravo 2 oor en uit!
007 soek ‘n luiperd vandag…
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 2 Comments »
Posted on Tuesday, February 24, 2009 by 007meisie
30 Maart – 2 April 2009 Kruger Nasionale Park privaat toer teen
R1400 ALL INCLUSIVE!
Sien jy kans om 4dae met my uit te hou? :-D Boskomp, boskos, privaat game drives (nie jou gewone boring drives nie) – Dis custom made toer!
Laat weet as jy belangstel om hierdie trippie mee te maak! Daar is plek vir nog 4 tot [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | Leave a Comment »
Posted on Friday, February 20, 2009 by 007meisie
Parkes1, waar woon jul? Moet jy regtig Soshanguve toe ry? Is daar nie nader ‘n redelike groot stasie nie? Die stasie moet net ‘n designated firearm officer hê wat met die vuurwapen aansoeke werk. Die rede waarom jy dit by die stasie naaste aan jou woning ingee is vir wanneer hul die kluis inspeksies moet [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 3 Comments »
Posted on Woensdag, February 18, 2009 by 007meisie
Volgens Act 60 of 2000, of te wel die firearm control act, moet alle herlisensiering van huidige vuurwapen eienaars teen einde Maart 2009 afgehandel wees! So indien jy nog ‘n oud lisensiekaart vir jou vuurwapen(s) het, moet jy spring lat ons help om daai her afgehandel te kry! Jy hoef net ‘n competency toets te [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 1 Kommentaar »
Posted on Tuesday, February 10, 2009 by 007meisie
When you are unhappy about the way your taxes are being squandered, or the way the country is being run, don’t wait for someone else, someone more important, to act on your behalf, for if you do, you must ask yourself the question … is that person? Is he an important businessman? Is he a [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 2 Comments »