Gemartelde Hart

Waarom pas jy so perfek in my lugkastele?
Waarom asek jou vashou
voelit of ek die holte in jou ribbes vul?
Ek hoor harte hul -
sien sagte seer.
Is dit hormone,
harsings
of hart?
Nietige? tydjies saam jou
kan jy nie my liefde daarin lees nie?
By watter deur het jy my lewe ingestap?
Kon jy toe agterkom en besef
waarom ek juis toe
in jou donker [...]