Net die woord soen het by my vasgesteek…
Gaan loer hier en kom ons debateer! Ek gaan eers jul kwaake lees en dan sal ek my mening gee…hoe klink dit?
Bravo 2 oor en uit!
007 hol rond vandag!
Filed under: Daaglikse neuron senapse
Net die woord soen het by my vasgesteek…
Gaan loer hier en kom ons debateer! Ek gaan eers jul kwaake lees en dan sal ek my mening gee…hoe klink dit?
Bravo 2 oor en uit!
007 hol rond vandag!
Filed under: Daaglikse neuron senapse
Dagse 007
Jy wil nou met opset moeilik wees so reg op die einde van die jaar.
Natuurlik is die eerste antwoord dat dit geensins versoenbaar is nie. Die blote feit dat evolusie die bestaan van GOD of SY werk om die skepping tot stand te bring misken word maak dit vir my ‘n besliste nee, dit kan nie versoen word nie.
Of enige een nou wil beweer en/ of glo hy / sy is afkomstig van primate of ape is hul saak maar defnitief nie ek of my voorouers nie.
As jy daarna kyk dat GOD die aarde , uitspansel en alles in en op die aarde en water gemaak het maar dat Hy ruimte gelaat het vir aanpassing soos die tyd aangaan en ons die skepping vernietig en dit wil evolusie noem dan kan jy die twee by mekaar uitbring.
Groete
Ek dink jou laaste paragraaf som dit mooi op WK!
Hallo 007girl!
Dis seker die eerste keer wat ek op jou blog deelneem. Dankie vir jou vraag. Dit het my gemotiveer om my pos daaroor, waarmee ek al meer as ‘n jaar terug begin het, eindelik klaar te maak. Veral toe ek in die skakel waarheen jy verwys daardie selfde argument teëgekom het.
My pos is bietjie lank om hier te herhaal, gee jy om as ek skakel?
http://gelowigenondersoekend.wordpress.com/?p=265&preview=true
“Schizophrenic” word deur die loop van Woensdag vrygestel! Kom loer gerus in by Die Werf of Johan Swarts (Gormendizer) se blog vir die link!
En laat weet maar wat jy dink! Moenie skaam wees nie!
Geseënde Kersfees en voorspoed vir die nuwejaar vir jou en jou geliefdes!!