Vertraagde ontrekkingsimptome

Ek ly aan vertraagde ontrekkingsimptome agv sssb wat nie meer werkend is nie !!!!!!! Indien ek nie BAIE spoedig in ‘n vurige debat betrokke raak wat my mentally chalenge nie (dalk oor koppie koffie…pun intended) dan gaan ek breindooi raak! En wie wil nou vir die wurms sulke lekker sappige harsings op ‘n kolletjie spook skinkbord gee, hè?

Life gaan hectic! Ek het die ossewa gestop om net so paar minute asem te skep of darm net hoedspoed te ry! So terwyl die osse ‘n lekseltjie water drink wonner ek toe so bietjie…wie gaan my stick vir Irish Coffee in Hartbeespoort se splinternuwe News Café in die seemonster theme park Village Mall? Daars darm ossewa parkering…en groen damwater vir die osse…

Uhm is daar rugby die naweek? Anyhow ek tref maar solank voorsorg

beer-cooler

Die Uwe

Bravo 2 oor en pê

2 Responses

  1. Whahahahaha :lol:
    Ek ly ook aan daai onttrekking simptome, die dat ek almal deesdae wil byt :mrgreen:

  2. Dagse 007

    Sien jy is alweer nie op jou beste nie. Moet daai groen water van die osse wees wat julle so gereeld inkry. :???:

    Anyway, pas jouself op en sit skrywes op die blog dat ons met jou kan argumenteer. :wink:

    Groete

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.