Net die woord soen het by my vasgesteek…
Gaan loer hier en kom ons debateer! Ek gaan eers jul kwaake lees en dan sal ek my mening gee…hoe klink dit?
Bravo 2 oor en uit!
007 hol rond vandag!
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 5 Comments »
Net die woord soen het by my vasgesteek…
Gaan loer hier en kom ons debateer! Ek gaan eers jul kwaake lees en dan sal ek my mening gee…hoe klink dit?
Bravo 2 oor en uit!
007 hol rond vandag!
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 5 Comments »
Wela kapela! Ekke het tog die naweek die nuwe 007 fliek gaan beloer! Sjoe sexy tjor in die openingstoneel! Darm maar sonde om so mooi tjor so te verinneweer! Maar ieder geval hier volg my resensie dan!
Quantum of Solace stel gladnie teleur op vlak van Bond wat heel aantreklik die held is nie en daar [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 7 Comments »
Ek ly aan vertraagde ontrekkingsimptome agv sssb wat nie meer werkend is nie !!!!!!! Indien ek nie BAIE spoedig in ‘n vurige debat betrokke raak wat my mentally chalenge nie (dalk oor koppie koffie…pun intended) dan gaan ek breindooi raak! En wie wil nou vir die wurms sulke lekker sappige harsings op ‘n kolletjie spook [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 2 Comments »
Raaito ekke probeer ook maar, dink nie ek vaar te vrot nie maar wanneer mens hierdie gedig so effe probeer ontleed, kom jy agter dat daar defnitief ‘n patroon in die digter se leefstyl betrekking het op die gedig en die soort vergelykings in die gedig. Ek is geen profesionele letterkundige of watsenaam nie, en [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 6 Comments »
Ek het my mening oor die hele storie maar vir myself gehou – hierdie inskrywing is nie daarop gemik om enige iemand te veroordeel of inkrimineer nie – hierdie inskrywing is my persepsie van ‘n regs en siviele saak en hoe ek dit ontleed.
Enige iemand dalk die artikel in Huisgenoot gelees ivm die Steve – [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 5 Comments »