Vandag het ek aan ‘n gewigtige sakie beginne dink – alweer! Die ene wil nie weggaan nie…Wie is God? Who created God? If everything was created then where does God come from? Did God create God or did people create God? EN daai boeke wat uit die Bybel (soos ons hom vandag lees) gelaat is, kan nie meer onthou wat noem mens dit nie. Maar ek is van mening dat die groot kokkedore wat so oor die jare mos die kerke gestig het ens ens die bybels mos oorvertaal het…nou ekke verstaan nie ‘n sweetgaatjie Hiebreeus nie, maar heng, volgens my het die groot kokkedore al daai popes en sogenaamde hoogs geleerdes die Bybel so effe aangepas om beheer oor die mense te kan hê! Regtig nou, vat bv seks. Dis glo sonde in sekere gevalle en in ander gevalle nie. DIs sonde as jy saambly, in ander gevalle nie. Dis net sonde wanneer jy saambly en seks het, in ander gevalle nie. Ag ek kan baie goed opnoem, van waar daar ook op ‘n sekere plek staan jy mag nie jou liggam versier nie (sal dit nou net tatoes wees of mag jy ook nie make up en juwele dra nie?) en waar daar ook staan jy mag nie bome versier nie – dus is die kersfees gedoente van bome versier mos dan heidens? En dan wonner ek ook sommer so bietjie oor die storie van iemand wat onder sensuur geplaas word want hy is glo verkeerd en dra nie die beeld van die kerk uit nie ens. Maar wie gee vir wie die reg om daaroor te besluit? Wie gee vir wie die reg om te mag besluit watter kerk is reg en wie nie?
Onthou jul van die stukkie geskrewe, ek dink dit was in die Hiebreuse boeke van die Bybel, daar waar die Faro al die seuntjies van die ‘uitverkore volk’ laat doodmaak het en toe steek Moses se ma hom mos weg ens. Nou daai tyd, hoe moes die mense nie gevoel het nie? Jy is verwagtend maar as dit ‘n seuntjie is word hy sumier onthoof of in die rivier gegooi so jy bid maar dis ‘n dogtertjie. En dis om dat die Faro in ‘n hoek was en bang was vir die ‘volk’ dat hy daardie opdrag van moord gegee het. Nou dink ekke vangag, ou matta, is on snie vandag ook so aan die Faro se doodmaak hand nie? Is die kinders van vandag nie ook so wreed vermoor nie? Maak nie regtig saak watter ras jy is nie, maar wil jy in Suid Afrika nog kinders hê? Baie ouers besluit dis te gevaarlik en emigreeg om ‘n beter toekoms en lewe te soek, daar op ‘n vreemde plek waar hul kinders nie koelbloedig vermoor gaan word nie…
Besluit jy maar, ek dink net op hierdie oomblik na als wat vandag gebeur het om my weer bietje te laat besin oor die lewe, dat ek nie val vir die breinspoel van dominees en sogenaamde geleerdes nie! Ken hul ooit self hul bybel? Weet hul dat die boeke wat uit die Bybel gelaat is so paar honderde jare terug, die mees grafiese pornografie bevat het oor hoe ‘n man en vrou vir mekaar kan wees? En vir hulle om die mens te kan beheer – gebruik hul die ding wat oorwegend die mens se brein oorheers – die survival instink van alle fauna en flora - mating! Al wat ons verskillend maak van diere is verstand en emosie – ek dink…
Ek het eintlik nog baie om te kwaak oor die onderwerp, en heel moontlik is dit wat ek hier noem nie waar nie of stem jy nie saam nie! Wel dan good for you want dan gebruik jy jou verstand en lees en dink en wonner en maak deel van jou lewe wat vir jou werk!
Kom ons debateer dan…sê wie?
sê bravo 2 oor en uit!
007 gaan hierdie dinkertjie en wetertjie hier bo in die klapperdop
se nekkies by elke sweetgaatjie omdraai! Hoe moet mens nou
konsentreer as jy aan sulke goed sit en dink…
RAAI RAAI RIEPA!
Hier volg die nuwe vragies! Toets jou algemene kennis…en as dit nie algemeen sommer net so wil uitkom nie dan gaan soek die antwoorde en sodoende raak ons almal die slim generasie wat nie net heeldag oor make-up, diete en monster trucks praat nie! LOL!
1. Wat is ‘n MAGLEV sisteem?
2. ‘n Sentry staan ook bekend as ‘n? (en dit lyk baie silly as jy my vra)
3. Watse instrument bevat ‘n una curda pedaal?
4. Wat is ‘n mesomorph?
5. Hoe werk haelgeweer patrone se grootte maat? Is die 20 gauge se balletjies groter of kleiner as die 8 gauge?
6. You wake up one night only to see someone at you bedroom window with a torch. Which statement/s would you agree with most? (accordong to Act 60 of 2000 – Firearms control)
a. The person is stealing possessions from your home
b. The person is threatening someone with lethal force
c. You may arrest the person
d. You may shoot at the person in order to arrest him
e. You fire warning shots to scare him off
f. You could use private defence as justification in shooting at the person
g. You may shoot the person as punishment for entering your house
7. In watter sport kry jy ‘n AXE kink?
8. In watter sport kry jy ‘n ‘short stop’ speler?
9. Wat is ‘n pomander? Hoe word dit gebruik?
10. Waar sit die mens se ‘synovial membrane’ ?
11. In die uitvoerende kunste, wat is ‘n ‘tab’ ? Dis nie ‘n drankie of rekening nie…
12. Wat is ‘n patten?
13. Buiten vir die aan ‘n regte olifant, waar kry mens nog ‘n organisme wat ‘n ‘elephant tusk’ genoem word?
14. Waar bly die ‘Portugese man of War’ ?
15. Brown pigment prepared from black fluid secreted by cuttlefish, used in monochrome drawing and in water colours = _______ = ook getinte kleir foto.
16. Wat is ‘n ecofeminis?
17. Wat behels die ecocentric view?
18. Dan hierdie vragie is ene vir die swaargewigte…die dink krimmel vragie!!! Did God create God or did people create God? Sal more bietjie hieroor gesels…en LEKKER debateer…my stof tot nadenke!
Filed under: Daaglikse neuron senapse
Ek sal hierdie toets van jou dop met ‘n onderskeiding!