Ek voel naamloos…

Vandag het ek aan ‘n gewigtige sakie beginne dink – alweer! Die ene wil nie weggaan nie…Wie is God? Who created God? If everything was created then where does God come from? Did God create God or did people create God? EN daai boeke wat uit die Bybel (soos ons hom vandag lees) gelaat is, [...]