Q.18 – Did God create God?

Heng ou Nico ek sê jou, jy is sekerlik nie ouer as 30 nie want matriek biologie steek nog lekker vas agter die ore! En jy like van duik ek dink…maar dankie jou antwoorde is 98% korrek! My blikkies sop is op – kom staan maar in die ry vir ‘n jêmtertjie of twee…jy ook [...]