Hehehe Nico kom haal jou blikke pampoensop op die podium (bring sommer vir ma en Ore saam jy is die enigste uit al die miljoene deelnames wat die naaste aan reg is vir al die vragies…jy klink nes ‘n blerrie onderwyser! Sal die naweek gou antwoorde plaas!
Hiers ietsie om jul intussen besig te [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 9 Comments »