Kuber kompetisie

klas… vandag skrywe ons toets

 Trek op jou sokkies, haal die krullers uit jou borshare, grou die stukkie hoenner uit jou tand en druk jou groot-toon in jou oor…okay na al daai probeer nou asb hierdie paar vragies vir my beantwoord…en as jy nie die antwoorde op die punte van jou klein tongetjie ken nie…dan soek dit op en verbeter sommer ook jou algemene kennis…hier gaat ons!

Verwerk die roman numerals na ons gewone syfers

1)      XLIX

2)      CXLIV

3)      MMX

Wat is die betekenis van die volgende wiskundige simbole

4)      Ξ

5)      »

Wat is die betekenis van die volgende biologiese simbole

6)      Ο

7)      +

Wat is die betekenis van die volgende laundry codes

8.     

9)     

 

Gee die afmeting in millimeters vir die volgende papier groottes

10)   A10

11)   A7

Verwerk die volgende grade celcius na Fahrenheit

12)   -20 ˚C

13)    70 ˚C

Verwerk na Kelvin

14)   86 F

15)   212 F

 

16)   In watter eeu was die STUARTS die monarge van Engeland?

17)   Van watter jaar af is die WINDSORS die monarge van Brittanje?

18)   Watter geologiese periode was voor die Jurassic periode?

19)   Watter land het ‘n grasgroen landsvlag?

20)   Watter krui beteken vir die Italianers liefde maar vir die Grieke haat?

 

Raai raai riepa…wonner watse pryse sal ons uitdeel? Ridder sal ons in die kasteel  se hawe bietjie grou vit ietsie as prys vir die slimme met al die regte antwoorde?

 

Marine week het hierdie week beginne…so more vra ek net paar marine vragies….is jy ‘n lobster thieve hè? Of het jy dalk lekker fishy respte? Ekke was op ‘n tyd nogal mal oor seafood pizza…dink ekt my lus afgeskud en verruil vir so lekker spare rib taste… yum! :-P

 

Bravo 2 oor en uit!

More kan ons weer kiekies kyk…

4 Responses

  1. 1) 49
    2) 144
    3) 2010
    4) Is KONGRUENT aan
    5) Nog nooit teegekom nie!
    6) Suurstof
    7) Verbind met
    8) Bleik (bleach
    9) Droogskoonmaak (Nie sleg vir ‘n mansmens nie!)
    10) 37.125 mm x 26.25 mm (mmm???)
    11) 105 mm x 26.25 mm
    12) -29F (as jy wil hare kloof, -28.889F)
    13) 21 F (21.1111111F)
    14) 459.8K
    15) 686.6 K
    16) Ek dink die 16de eeu
    17) weet nie
    18) Die Kabriese (Cambric) periode
    19) Ek wou Jamaika raai… Maar ek dink dit sal een van die Moslem lande soos Pakistan of Saoedi-Arabie wees, alhoewel albei wit motiewe byhet…
    20) Ek raai maar – origanum?

    Dit was regtig lekker! Doen dit weer! Ek belowe om vir die volgende een te leer!

  2. Tjint, jy miskien hulp nodig om die toetse te merk :-)

  3. Uhm – ek sal terugkom na die ene toe! :mrgreen:

  4. Nee wat , ek het hoofpyn gaan maar liewers slaap. :wink:

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.