Comments on: Ruk op in jul duisende kammerade…

By: deviltwin
Wat het toe gister gebeur? Het die publieke vergadering dan enigsins gehelp? Ek hoop nie hulle gee vals hoop weer vir ons nie!!

Soet wees

By: Wipneus!
Whahaha Masharona ek kan dink dis nie vir die “faint hearted” nie!!!

Ek is bly julle het dit geniet!

007 lyk my ek het die maan mis geskiet!  Ons het net 5 reëndruppels gehad!

By: masharona
Die Beeld opskrifte teen die pale Maandag het nie verniet gesê “Die Bulle Moet Kop Hou” nie –  ons weet hulle gaan die Kop(pie) hou – hier in Bloubul land waar hy hoort.

Eish sê jy Tjint, dit kan jy weer sê – die mini bloggachino saam met 007en Kalonkie – julle wil nie weet nie – maar Cofi sal nooit weer dieselfde wees nie, die waitress het haar hande vol gehad en was naderhand so deurmekaar soos ‘n poep in ‘n windstorm, tot English Lessons ontvang en was seker baie bly om ons gatkante te sien – sy sal definitief ook nooit weer dieselfde wees nie en for that matter sal Hatfield nooit weer dieselfde wees nie nadat 007 daar deurgevaar het nie – maar dankie julle, dit was ‘n heerlike ontspanne kuiertjie – het van die stresse so bietjie vergeet in die tyd saam daar.  Wie wil volgende keer saam gaan bloggachino? – ek waarsku julle net  vroegtydig – dis nie vir sissies nie, en definitief nie vir die “faint hearted” nie – nie met 007meisie in die omtrek nie.