Quantum Of Solace Widget

Tadam, tadam whoopee…o jittetjie tog wie sal so gaaf wees om vir my hierdie krismis box te koop?

Een Reaksie

  1. Hey Twin, uiteindelik…

    Ek hou baie van jou blog, soos ons onnies ons nie geleer het nie DIS COOL… Hehe.

    Moenie dat die bloeddruk te veel kook nie, hulle probeer maar net ook iets doen, nie dat hulle dit gaan regkry nie. . .

    Iets om oor na te dink, wat is normaal, wat klassifiseer jy in mense as normaal? Hoekom is daar so woord, as niemand normaal is nie? Is die mense in die inrigtings, by groendakkies en al daardie plekke nie juis die mense wat ‘normaal’ is nie? NOu ja, dis seker vir elke mens om uit te pluis, sal nooit weet nie.

    I salute u, soet wees, niks doen wat jou op die voorblad van die koerante gaan kry nie, hoor.

Leave a Reply

You must be logged in to post a comment.