Na aanleiding van die kommentare op die post “Grrrr…Steve skryf mooi en diep”
Ek veroordeel nie my vriende/kennisse oor hul foute nie want dan sou ek geen vriende gehad het as ek net met perfekte mense bevriend was nie! Dus: Ek probeer mense se goeie eienskappe geniet. Daarom dan wil ek nie oor mense (maak nie [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 9 Comments »