Mans probeer eeue lank al vrouens beindruk!
Jul kan maar sê net wat jul wil, maar dis wetenskaplik, biologies, fisies, chemies en nieteenseglik bewys…deur hoenners! Hehehe! Regtig nou! Nadat ‘n vriend vir my gesê het dat hy nie in romantiese liefde glo nie, maar net in liefde, kom die gesprek op ‘n punt waar ek toe maar ‘n [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 8 Comments »