Vandag gaan ek iets intelegent kwytraak…
KWAAK!
Okay dan is hier iets uiters WOW op Beeld se website vemore! Dit gee my hoenervleis op plekke wat ek nie eens hoeners het nie! Vergun my die geleentheid om hierdie te copy en paste en te deel. Jislaaik dis mooi. Ek sal dit oor en oor en [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 20 Comments »