Checker’s sakke se gat!

So who created God was my question…did God create God or did people create God? Nou ja toe, vandag vertel ‘n smart pants vir my: To be created you need a creater, God wasn’t created, He IS THE CREATER! Dis mooi nè?! Maak mens weer so klein voel…jul al gesien hoe baie die sterre is? [...]

Ek voel naamloos…

Vandag het ek aan ‘n gewigtige sakie beginne dink – alweer! Die ene wil nie weggaan nie…Wie is God? Who created God? If everything was created then where does God come from? Did God create God or did people create God? EN daai boeke wat uit die Bybel (soos ons hom vandag lees) gelaat is, [...]

Q.18 – Did God create God?

Heng ou Nico ek sê jou, jy is sekerlik nie ouer as 30 nie want matriek biologie steek nog lekker vas agter die ore! En jy like van duik ek dink…maar dankie jou antwoorde is 98% korrek! My blikkies sop is op – kom staan maar in die ry vir ‘n jêmtertjie of twee…jy ook [...]

Miljoene se deelname maak my verleë… :-)

Hehehe Nico kom haal jou blikke pampoensop op die podium (bring sommer vir ma en Ore saam jy is die enigste uit al die miljoene deelnames wat die naaste aan reg is vir al die vragies…jy klink nes ‘n blerrie onderwyser! Sal die naweek gou antwoorde plaas!
Hiers ietsie om jul intussen besig te [...]

Jy wen ‘n blikkie ertjiesop…

1)     XLIX = 49
2)     CXLIV = 144
3)     MMX = 2010
4)     Identically equal to
5)     Much greater than
6)     Female individual used in inheritance charts
7)     Wild type (usually to indicate wild plants)
8.     Can be bleached
9)     Dry-cleanable
10) A10 = 26 x 37 mm
11) A7 = 74 x 105 mm
12) –20’C = –4 F
13) 70’C = 158 F
14) 86 F [...]