Comments on: Misdaad se hol rug…

By: boernig
LOVSEL (Le op vloer soos ek lag!)  Masharona…

@…haar koppie wat soms raas.  Alle digters se koppe raas een of ander tyd in `n wedstryd!

Die uitlokking het gewerk!  Ek sien Seemyl is op!

Ek mag ongelukkig niks gedigte in die volgende maand iewers plaas nie….my uitgewers gaan my looi! :shy:

Groentee!

Sigeuner

By: masharona
Sjoe Tjint – jy ly aan verbal diaree tesame met daardie lewenslus van jou – ek glo nie al die farmaseutiese maatskappy tesame sal ooit ‘n kalmeermiddel kan formuleer om jou te stuit nie –  ek voel blerrie jammer vir die mense daar in KZN volgende week – ‘n orkaan gaan hulle tref

Sigeuner – ek het nou al die voorreg gehad om baie van hierdie Tjint van my se gedigte te lees – en ek lees hulle ook oor en oor en oor en oor – omdat ek nog sukkel om haar koppie (wat soms raas) heeltemal en baie mooi te verstaan – maar ek maak vordering – en soos jy lees ek myself gereeld raak in die gedigte.    Daar is ‘n redelike “nuwe” gedig wat sy vir my baie onlangs gestuur het en ek wonder of ek haar kan uitlok om dit hier te plaas – dit is een van haar mooistes (na my mening) –

Tjint! hoe lyk dit?   Wil jy nie “SEEMYL” hier plaas nie?

By: 007meisie
Boendoe – try gaviscon ek hoor dit werk vinniger as Rennies   Tot rus kom? Hè ekke? You can sleep when you’re dead… Hehe!

Sigeuner ANTIE   waar sien jy nogal die grys hare hè? Pasop vir jou! EK is bly as enige van my skribbels vir jou iets beteken! Die idee is lat mense moet dink… ek sê klim uit die boks en moenie net in die flappe van die boks vaskyk nie! Ek glo nie jy wil regtig weet wat agter my ander skribbels aangaan nie, dis effe met die maan getik

By: boendoe
007, ek gaan net gou Rennies kry.  Dit was so hele bekvol, dit gaan ‘n tydjie vat om te verteer!

Hoop jy het al tot rus gekom?

By: boernig
Goeie jel!!

007…Het na 12 kere moed opgegee om hieso in te log en kies toe ma `n anner naam.

`n Maand na ek hierdie gedig: (skippie klein) gelees het, het ek 007 gesms en gese dat ek en my HAT bietjie gewerk het om die gedig mooi uiteen te sit (al lees dit helemal gerieflik, dankie!) Digters moet mos juis skryf om die koning te vermaak en moet soms riddles gebruik om dit interressant te maak.  Ek wou weet presies wat sy met elke woord bedoel, en het gese as ek  nou klaar is met my idee wat dit meen, gaan ek haar ook vra…nogals vrugte afgewerp!

Sjoe!  007, Dankie!  Dis gou gedoen.  Ek is craxzy oor poems en hierdie ene is baie goed gedoen.

Jou opsomming is nou mooi uiteen gesit en ek verstaan nou meer wat jy se.  Moet net se, die heel eerste keer toe ek deur hom was (daar was so 38 kere na dit!) het sommige goed ietsie anders vir my beteken en elke woord geklink asof dit op toepassing op myself is!  Tssk!  Ekke….blerrie poem-verslaafde!

Blerrie goeie lewens-uitkyk!  Wens soms ek het jou werksdrif en lewenskrag.  Die wysheid neem ek aan kom saam met grysheid, ja?

Nou wil ek ook net weet…?  As jy ons nou eenkeer so berderf het, dink jy nie daar kan nog oppad wees nie?

Gees!

Sigeuner