Wat de dinges is ‘n ARBORETUM? My blog toekennings!

Oraait ek sien by Boskind se kuber spasie ek het baie lewenslus…Hehe dankie!
Ek het ook besluit na ek die ‘reëls’ gelees het vir die blog toekennings dat ek nie gaan kyk na beste blogs ens nie, want ek lees graag baie blogs en ek weet ook nie wie het al almal by iemand [...]