Regering moet JOU vergoed vir JOU wapen!

Het jy dalk in die afgelope 5 jaar besluit dis te veel moeite om te herlisensieer en toe maar sommer jou vuurwapen gaan ingee by jou naaste polisie stasie? WHYYYY? Ekke skreeu dit uit en skeer my klere en rol in die stof rond en kwyl en poep kliphard! Het jy toe sommer ook jou [...]