Haloooo Halooo Haloo Halo Dis lekker om terug te wees…maar heng al die karre en stink vuil lug en baie mense en baie geraas maak my weer hectic terug verlang na wide open spaces – God’s magic environment en vars skoon berglug…en maak my so gou weer geirriteerd ou matta! Jul my gemis hmmm? [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 3 Comments »