Vandag 29 Aug is die herdenking van die geboortedag van ‘n groot gees! Nie soseer vir my die vermaaklikheids kant van die persoon nie maar die mens en die siel met die vlerkies, meer die invloed wat hy het om mens te help deur die survival game van life. Mens leer mos maar so uit almal se [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 12 Comments »