Koewie…waar’s almal?

Wel eks al week of wat terug…maar ek het terug gekom na ‘n PC wat vol kuber goggas was wat veroorsaak het dat ek 2 weke moes wag vir die data wat recover word en die nuwe sagteware en toe kry die IT dude glo nie ‘n driver vir my motherboard nie [...]