Happy BDAY groot gees! Nr. 1 = Raai raai Nr.2 = Vuurwapen wet

Vandag 29 Aug is die herdenking van die geboortedag van ‘n groot gees! Nie soseer vir my die vermaaklikheids kant van die persoon nie maar die mens en die siel met die vlerkies, meer die invloed wat hy het om mens te help deur die survival game van life. Mens leer mos maar so uit almal se [...]

Julle suck @ gossip! :-D

Eish ekke vra dan nou uit oor al die skinner nuus en wat kry ek? Hmm wonner wat gaan julle maak as ek beginne skinner!  Bietjie al die inside info wat ekke het ivm parras oorvertel! Ek voel net dat as iemand van my gaan staan en kak praat en beskinner en niks [...]

Koewie…waar’s almal?

Wel eks al week of wat terug…maar ek het terug gekom na ‘n PC wat vol kuber goggas was wat veroorsaak het dat ek 2 weke moes wag vir die data wat recover word en die nuwe sagteware en toe kry die IT dude glo nie ‘n driver vir my motherboard nie [...]