http://ingridventer.wordpress.com/2008/07/13/wat-skuld-ek-jou/#comment-25
Geez ek hol rond! Ek wil so graag sit en aan die blog se uitleg werk en meer spokies op my lys sit en by almal gaan inloer, maar heng, eish, die tyd hy is nie genoeg nie my basie.
Ek het wel op die stukkie interesante geskribbel van Ingrid afgekom. Ek wens meer mense wil [...]
Filed under: Daaglikse neuron senapse | 6 Comments »