My grootste vrees…

Sit ekke nou vemore en dink alweer…my grootste vrees is…
dat ek nooit weer die geleentheid sal kry om my bottel pepper spray of my stun gun op ‘n krimineel leeg te maak nie! Hehehe! Got ya! Wat is jou grootste vrees? Ek het Sondag se dagskof gewerk by Hartbeespoortdam SAPS – boring verby! [...]