“So help me God” – wat beteken dit regtig?

Jul al gesien as daar ‘n nuwe president ingesweer word dan sit hy sy hand op die Bybel of konstitusie en sê heel plegtig: “So help me God” Wonner met watter God praat hulle? Dink nie dis my GOd wat vra dat hul kommunisme en plaasmoorde en bomplanters moet promofeer nie! En vir wat stem die mense [...]

Oraait lat ek net almal try gelukkig hou! :-)

http://ingridventer.wordpress.com/2008/07/13/wat-skuld-ek-jou/#comment-25
Geez ek hol rond! Ek wil so graag sit en aan die blog se uitleg werk en meer spokies op my lys sit en by almal gaan inloer, maar heng, eish, die tyd hy is nie genoeg nie my basie.
Ek het wel op die stukkie interesante geskribbel van Ingrid afgekom. Ek wens meer mense wil [...]

Stupid internet konneksie!

HIerdie flippen Jozi verkeer, vuil lug en donnerse vuil strate (oral in Pta ook) maak my so moerig! Goed Hartbeespoort is so effe buite die groot stad en is heel rustig (soms) maar heng, vandag nou weer my stert ordentlik in ‘n krul gepluk! En daar het ‘n makkatees in my gatkant vasgery in Randburg! Eks sommer [...]

Secret Mission Possible 1

Iets om te oorweeg: Jy kan slegs grense oortree as daar grense is. Wie bepaal die mens se grense? Tot watter mate word daardie aspek deur mense bepaal? Wie het die mag oor ander en hoe is dit bekom? Hmmm, dit kan nogal ‘n groot debat afgee nè?! Netnou kom klop die eliminate aan my [...]

My grootste vrees…

Sit ekke nou vemore en dink alweer…my grootste vrees is…
dat ek nooit weer die geleentheid sal kry om my bottel pepper spray of my stun gun op ‘n krimineel leeg te maak nie! Hehehe! Got ya! Wat is jou grootste vrees? Ek het Sondag se dagskof gewerk by Hartbeespoortdam SAPS – boring verby! [...]