! KwAaK !

Jislaaik sit ek hier en waai my se stertjie! LEKKER! Ek smag na bietjie intelektuele piekniek! Ek ly aan ont-trek-king-simp-tome… en tjoklate werk nie meer nie, vry ook nie…okay soms maar ek smag JULLE idee van intelek! Oi ek bak sommer moerawiese dark forest koek met miljuisende kersies op om die nuwe 007 for environment [...]